Voltooi Aanlyn:

    • dat ek/ons hiermee aansoek doen om aan te sluit by die Afrikaanse Protestantse Kerk Kimberley – Die Kruis gemeente:

    • dat ek in die Drie-Enige God glo en die Here Jesus aangeneem het as my Verlosser en Saligmaker:

    • dat ek/ons aan die belydenis, leer en regering van die Kerk waarby ek/ons nou aansluit getrou wil bly solank die belydenis, leer en regering getrou aan Gods Woord bly:

    • Ons bedien die verbondsdoop aan die kinders van gelowige lidmate. Ons onderskryf nie die beginsel van "herdoop", "oor-doop" of bekeringsdoop van gelowiges wat reeds gedoop is nie:

    • Ons glo dat God slegs man en vrou geskape het en dat die huwelik bedoel is as die lewenslange verbintenis tussen een man en een vrou:

    • dat ek/ons myself/onsself aan die vermaning en tug van my/ons kerk ooreenkomstig Gods Woord wil onderwerp:

    • dat ek/ons God Drie-enig, uit dankbaarheid vir Sy liefde en genade met blymoedigheid wil dien volgens Sy Woord.

    Hiermee verklaar ek aan die bogenoemde

    Download Aansoek Form:

    Indien U eerder sal verkies om die aansoek form in the vul en direk aan ons te gee, download hieronder:

    Click hier om die Aansoek Form te download