Ons gemeente is betrokke by verskeie projekte in die gemeentskap wat soms nie moontlik is sonder bydraes en donasies van ander nie. 25% van al die bydraes gaan na die Liefdadigheidsfonds. Hieruit word sendingwerk, evangelisasie en barmhartigheidswerk gedoen.
Ons bankbesonderhede vir die wat kan help is as volg:
- Absa
- Rekening nommer 4068148903
- Takkode 632005
Indien u ons SnapScan wil gebruik om donasies te maak kan u net daarop druk.